AUTHORS / POETS / DIGTERS / SKRYWERS

Radio Artem was established by André Kriel in May 2018 so that art can be heard and not just see. LISTEN TO THE ART.

Radio Artem is begin deur André Kriel in Mei 2018 sodat kuns in klank gehoor kan word. LUISTER NA DIE KUNS. 

Koos Kombuis Blasjan

Sebastian of Basjan beskou homself as 'n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad ná 'n sorgvrye grootword op 'n plaas. Sy voorkoms is ongewoon – blonde hare, blou oë, blas vel – en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie. Sy jong lewensverhaal volg ’n pad van verdrukking en beproewing en ’n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes. Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel, 'n band te begin, en aan 'n talentkompetisie deel te neem. Hy ontdek selfs sy eerste liefde. Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.

Volg die skakel/link in die "Menu Menu" om Koos Kombuis se boeke te koop of enige ander inligting rakende die legendariese kunstenaar Koos Kombuis.

Koos Kombuis Vandag wil ek my bluo skoene draBlou skoene highres 500x778

Vandag wil ek my blou skoene dra is my rypword-bundel en ’n geskenk aan myself. Ek het dit geskryf vir my eie plesier. Twintig jaar het verbygegaan sedert my vorige digbundel. Twintig jaar waarin ek drugs gelos, ’n gesin begin en nuwe skoene gekry het.

"Vandag wil ek my blou skoene dra" (naledi.online) is te koop deur die woord "blou" te SMS na 41199.

Tracey text me up

Tracey Moberley - TEXT-ME-UP !

Artist Tracey Moberly has saved every single text message she has ever received since 1999. Text Me Up! is an autobiographical work using the author's words and samples from all the texts she has received since the start of the SMS era.

www.sanderswood.com

Tracey caerhilly

Caerphilly Chronicles by Tracey Moberly, Sara Sylvester, Nicola Webber

Caerphilly Chronicles is a Lead Creative Schools Project by a class of Year 7 learners from St. Cenydd Community School. The project was devised and created by Creative Practitioners Tracey Moberly, Sara Sylvester and Head of Geography Nicola Webber working with Arts Council of Wales.

Click Caerphilly Chronicles  to purchase on Amazon.

lizette1

lizette2

Lizette Agenbach - Utopia

After a sad turn of events, Stephanie van Lille leaves her beloved homeland to tutor in Nassau. In her mind’s eye, this was her new beginning. By supernatural circumstances, she lands amongst strangers. Unable to return to Nassau, she feels trapped. Her interest in people leads her to many new characters, who aren’t quite what they seem. She crosses paths with the Prince of Bohemia, who teaches her that acceptance and forgiveness begins within oneself. Her faith is tested in this intricate world, full of magic and mystery. This is her journey—surviving through heartships and amazing goosebump moments to a life that would never be the same again.

(click here to purchase on Amazon)

amor vorster resonans voorblad

Amor Vorster (Afrikaanse gedigte)

Stephen Clarke 1980 Deleted Scenes Book Cover

Stephen Clarke 1980 - I'm a Northern Irish writer and electronic musician. I live in Edinburgh, Scotland. My first book, Deleted Scenes, was published to critical acclaim in late 2017. It includes Liberation Loophole, an article about the return of The JAMs / KLF. I have been in contact with Bill Drummond since 2002, and contributed to his project The 17. Recently I visited his Curfew Tower in Cushendall, and I've written about that trip in my second book.
 
Stephen Clarke 1980 Keep Dreaming A Guide To Real Life
 
Stephen Clarke 1980 -  During the same visit to Northern Ireland I met up with Nina Kraviz in Belfast, before walking through the streets of that city with the Techno producer Phil Kieran, drinking Dom Pérignon out of plastic cups. However, my life has not always been filled with joy, and that was my main motivation to write Keep Dreaming - A Guide To Real Life. It's honest and raw but, I hope, amusing enough to deliver an optimistic and inspirational message.
 
Stephen Clarke's books can be purchased on Amazon by clicking on here.
 
Elza Smal saartjie skribbels
 
Elza Smal - Saartjie Skribbels (Afrikaanse kinderboek)
 
Zuanne Marie Joubert swerfkind
 
Die oorspronklike 60 digters/skrywers het nou 100 geword wat die projek ondersteun. 100 gedigte wat die lewe van ‘n straatkind getrou uitbeeld en impak maak, dus  bydra tot publieke bewusmaking op Internationale Straatkinddag 12 April 2016. 

Die projek is ‘n inisiatief van die nie-winsgewende organisasie YOUNG WORLD EDUCARE (NPO 015-909) wat die afgelope 15jaar betrokke is by sorgbehoewende kinders. Die bundel word saamgestel deur Zuannè-Marié Joubert en uitgegee deur VISIONART PUBLICATIONS.
 
Zuanne Marie Joubert kinders van die wind
 
Zuanne-Marie Joubert - Kinders van die wind
 
This collection of autobiographical data represens a space of time shared with streetchildren, young prostitutes and other outcasts of society. In this book you will read the actual letters and notes, opiniated blogs, legal documentation, newspaper clippings, articles and find many songs that remind me of the most personal experiences whilst living with and caring for these people.
  
Trientjie Introspeksie
 
Trientjie Malan - Introspeksie
Suid-Afrikaanse Digteres 
Click here to purchase
 
Trientjie Malankolie
 
Trientjie Malan - Malankolie
Suid-Afrikaanse Digteres
Click here to purchase